Free shipping on orders over $75 · Shop the coastal collection

Reën vir Stofvlei dogters Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is

SKU: 94465423940

4.6
USD32.00 USD55.00

Pay in 4 interest-free payments of $8.00 Learn more

Shipping Estimate
USA
  • USA
  • CAN

Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 29 - Aug 3

Description

Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel

’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester

Met die hulp van vier bose oumas van die Huur-'n-Ouma-agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk om nuwe speletjies uit te dink

Met bordspeletjie binne-in die boek

Die krale klingel

Reën vir Stofvlei dogters Die Piekfyn Afrikaans Leesboek isDie tienjarige Elsie, oftewel Gogga, is 'n regte rabbedoe wat eerder saam met die seuns op die plaas rondhardloop as om pop te speel soos haar perfekte sussie, Riette. Dit is die veertigerjare en daar is 'n Wreldoorlog wat woed, maar Elsie se grootste bekommernis is die droogte wat die gebied teister. Saam met haar gesin moet sy veg om hulle geliefde plaas, Stofvlei, te red. n Innemende, universele verhaal oor familie, kontrei en die natuur.

Exchange/Return Notes
  • We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
  • Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
  • To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
  • Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy

You may also like

recommand products